Kontak besonderhede

Posadres:
Dept Wiskundige Wetenskappy,
Afdeling Rekenaarwetenskap,
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak X1, 7602 Matieland, SUID-AFRIKA

Straatadres:
Rekenaarwetenskap,
Universiteit Stellenbosch
Hoek van Banghoekweg & Joubertstraat
7600 Stellenbosch, SUID-AFRIKA

Telefoon: +27 21 808 4232
Faks: +27 21 882 9865

Administratiewe navrae: secretary@CUT-ME-OUT@cs.sun.ac.za
Navrae betreffende Honneurs: rw778@CUT-ME-OUT@cs.sun.ac.za
Navrae betreffende Meesters: rw878@CUT-ME-OUT@cs.sun.ac.za
Ander akademiese navrae: head@CUT-ME-OUT@cs.sun.ac.za

Wil jy ons besoek?

Die department is op die vyfde vloer van die Algemene Ingenieurswesegebou.

Google Maps

Ons koördinate is 33° 55′ 46.55″ Suid 18° 51′ 56.16″ Oos.

Lugfoto

Aanwysings vanaf Kaapstad

  • Neem die N1 nasionale pad na “Paarl”
  • Verlaat die N1 nasionale pad by Uitgang #39 “R304/Stellenbosch” en draai regs na Stellenbosch
  • Volg roete R304 tot in Stellenbosch
  • Jy sal Stellenbosch binnekom in Birdstraat; hou reguit aan totdat jy Merrimanlaan teëkom
  • Draai links in Merrimanlaan in
  • Draai links in Van Ryneveldstraat in (by die verkeersligte net na die BP garage)
  • Draai regs by die eerste stopstraat in Banghoekweg in
  • Draai links by die volgende stopstraat in Joubertstraat in
  • Die ingenieursgeboue is aan die regterkant

Aanwysings vanaf die lughawe

  • Neem die N2 nasionale pad na “Somerset West”
  • Verlaat die N2 nasionale pad by Uitgang #33 “Helderberg / R310 / Baden Powell Dr. / Stellenbosch” en draai links
  • Volg roete R310 na Stellenbosch
  • Die R310 stop by Adam Taslaan (M12); draai hier regs
  • Die M12 stop by die R44 (wat ook as Adam Taslaan bekendstaan); draai hier regs in Birdstraat in
  • Draai links in Merrimanlaan in
  • Draai links in Van Ryneveldstraat in (by die verkeersligte net na die BP garage)
  • Draai regs by die eerste stopstraat in Banghoekweg in
  • Draai links by die volgende stopstraat in Joubertstraat in
  • Die ingenieursgeboue is aan die regterkant

En dan nog…

Hier is die QR kode van ons webwerf.  Druk en versprei dit gerus waar jy ook al wil:

cs

Opgedateer Vrydag, 2 Desember 2011
Probleme? Kontak ons webdrywer (webmaster@CUT-ME-OUT@cs.sun.ac.za).